Jeremia 41:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ismael het al die lyke van die mans wat hy doodgemaak het, in ’n gat gegooi. Dit was die groot watergat wat koning Asa laat grawe het toe koning Baesa van Israel oorlog gemaak het teen hom. Ismael het die gat volgemaak met die lyke.

Jeremia 41

Jeremia 41:1-10