Jeremia 41:8 Bybel vir Almal (ABA)

Tien van die mans het vir Ismael gesê: “Jy moet ons nie doodmaak nie, want ons het baie koring, gars, olyf-olie en heuning in die veld weggesteek.”Ismael het toe nie die tien mans doodgemaak saam met die ander mans nie.

Jeremia 41

Jeremia 41:1-15