Jeremia 37:3 Bybel vir Almal (ABA)

Maar koning Sedekia het vir Jukal seun van Selemja en vir die priester Sefanja seun van Maäseja gestuur om vir Jeremia te vra: “Bid asseblief vir ons tot ons God die Here.”

Jeremia 37

Jeremia 37:1-13