Jeremia 37:2 Bybel vir Almal (ABA)

Sedekia en sy amptenare en die mense van die land het nie geluister na die boodskap van die Here wat Hy vir Jeremia gegee het om vir hulle te bring nie.

Jeremia 37

Jeremia 37:1-10