Jeremia 36:4 Bybel vir Almal (ABA)

Jeremia het vir Baruk seun van Nerija geroep, en Baruk het alles op die boekrol geskryf wat die Here gesê het. Hy het geskryf wat Jeremia vir hom gesê het.

Jeremia 36

Jeremia 36:2-9