Miskien sal die mense van Juda ophou om verkeerde dinge te doen wanneer hulle hoor van al die slegte dinge wat Ek aan hulle wil doen. Dan kan Ek hulle sondes vergewe.”