Jeremia 36:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir sy seun Jeragmeël en vir Seraja seun van Asriël en vir Selemja seun van Abdeël gesê hulle moet die skrywer Baruk en die profeet Jeremia gaan vang. Maar die Here het vir Jeremia en Baruk weggesteek.

Jeremia 36

Jeremia 36:16-30