Jeremia 36:25 Bybel vir Almal (ABA)

Net Elnatan en Delaja en Gemarja het aangehou om vir die koning te sê hy moenie die boekrol verbrand nie, maar hy het nie na hulle geluister nie.

Jeremia 36

Jeremia 36:23-27