Jeremia 35:19 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê Ek, die Here wat oor alles regeer, die God van Israel: Daar sal altyd iemand van die nageslag van Jonadab, seun van Rekab, wees om My te dien.”

Jeremia 35

Jeremia 35:18-19