Jeremia 35:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Jeremia het vir die Rekabiete-familie gesê: “Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Julle het alles gedoen wat julle voorvader Jonadab vir julle gesê het, julle het gelewe soos hy gesê het.

Jeremia 35

Jeremia 35:17-19