Jeremia 33:25 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sê: Ek sal nooit my verbond met die dag en die nag breek nie, en Ek sal ook nie alles wat in die hemel en op die aarde gebeur, laat ophou nie.

Jeremia 33

Jeremia 33:17-26