Jeremia 33:24 Bybel vir Almal (ABA)

“Het jy gehoor wat sê hierdie volk? Hulle sê Ek het die twee groepe stamme wat Ek gekies het, gelos. Hulle dink my volk beteken niks. Hulle dink die Israeliete kan nie meer ’n volk wees nie.

Jeremia 33

Jeremia 33:20-26