Jeremia 30:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle sal hulle God die Here dien en hulle sal ook hulle koning Dawid dien wat Ek sal kies en aanstel om oor hulle te regeer.”

Jeremia 30

Jeremia 30:5-11