Jeremia 30:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, sê: “Daardie dag sal Ek die juk van hulle nekke afhaal en Ek sal die bande breek. Hulle sal nie meer vir ander mense moet werk nie.

Jeremia 30

Jeremia 30:4-15