Jeremia 27:20 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Nebukadnesar het nie hierdie goed gevat toe hy vir koning Jojagin seun van Jojakim, koning van Juda, na Babel weggevat het saam met al die belangrike mense van Juda en Jerusalem nie.

Jeremia 27

Jeremia 27:10-22