Jeremia 27:19 Bybel vir Almal (ABA)

“Want die Here wat oor alles regeer, praat ook oor die pilare en oor die groot waterbak en die waentjies wat nog by die tempel is en oor alles wat nog oorgebly het in die stad.

Jeremia 27

Jeremia 27:14-22