Jeremia 27:12 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Jeremia, het toe eers al hierdie dinge vir Sedekia koning van Juda gaan sê. Ek het gesê: “Julle moet die juk van die koning van Babel dra en julle moet hom dien. Dan sal julle aanhou lewe.

Jeremia 27

Jeremia 27:7-16