Jeremia 27:11 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Ek sal die volk wat die juk van die koning van Babel dra en hom dien, op hulle grond laat bly. Hulle sal in die grond werk en daar woon.”

Jeremia 27

Jeremia 27:1-18