Jeremia 26:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hoekom sê jy die Here het jou gestuur om te sê hierdie tempel sal afgebreek word soos die tempel in Silo en hierdie stad sal ’n hoop klippe word waar niemand woon nie?”Al die mense het bymekaargekom in die tempel en hulle was téén Jeremia.

Jeremia 26

Jeremia 26:2-16