Jeremia 26:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die amptenare van Juda het gehoor wat gebeur het, en hulle het uit die paleis na die tempel gekom. Hulle het gaan sit in die Nuwe Poort van die tempel.

Jeremia 26

Jeremia 26:6-20