Jeremia 26:21 Bybel vir Almal (ABA)

Toe koning Jojakim en al sy soldate en al sy amptenare hoor wat hy sê, wou die koning hom doodmaak. Urija het dit gehoor en hy het bang geword en na Egipte gevlug.

Jeremia 26

Jeremia 26:11-24