Jeremia 26:20 Bybel vir Almal (ABA)

Maar daar was nog ’n man wat ’n boodskap van die Here gebring het. Dit was Urija seun van Semaja van die stad Kirjat-Jearim. Hy het soos Jeremia dieselfde dinge gesê teen hierdie stad en hierdie land.

Jeremia 26

Jeremia 26:15-23