Jeremia 25:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die hele land sal vol hope klippe lê en niemand sal hier woon nie. Die mense wat hier was, sal vir die koning van Babel moet werk, 70 jaar lank.

Jeremia 25

Jeremia 25:5-15