Jeremia 25:10 Bybel vir Almal (ABA)

Niemand sal hier feesvier nie en niemand sal trou nie, niemand sal in die oggend koring maal en niemand sal in die aand ’n lamp opsteek nie.

Jeremia 25

Jeremia 25:9-19