Jeremia 23:6 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd wanneer hierdie koning regeer, sal die mense van Juda weer vry word, en die mense van Israel sal veilig woon. Die naam van die koning sal wees: Die Here doen reg aan ons.”

Jeremia 23

Jeremia 23:1-10