Jeremia 23:5 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Julle moet dit weet, Ek sal eendag iemand kies en aanstel wat die regte koning sal wees van die nageslag van Dawid. Hy sal ’n wyse koning wees wat reg sal regeer en reg sal doen aan almal in die land.

Jeremia 23

Jeremia 23:1-7