Jeremia 22:9 Bybel vir Almal (ABA)

En hulle sal sê: ‘Die Here het dit gedoen omdat die mense van hierdie stad die verbond met hulle God die Here gebreek het. Hulle het weggegaan van die Here, hulle het voor ander gode gebuig en hulle gedien.’ ”

Jeremia 22

Jeremia 22:4-11