Jeremia 22:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moenie huil oor die koning wat dood is nie,julle moenie oor hom rou nie.Julle moet huil oor die koning wat moes weggaan,want hy sal nie terugkom nie,hy sal die land nie weer sien nie,die land waar hy gebore is.

Jeremia 22

Jeremia 22:9-20