Jeremia 22:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal mense stuur om jou te verwoes,hulle sal kom met hulle byleen hulle sal jou mooi sederhout plankestukkend kap en in die vuur gooi.

Jeremia 22

Jeremia 22:1-15