Ja, die Here sê oor die paleisvan die koning van Juda:“Jy was vir My soos die land Gilead,soos die bome op die Libanon-berg,maar Ek sal jou laat wordsoos ’n woestyn waar niemand woon nie.