Jeremia 20:6 Bybel vir Almal (ABA)

En, Pasgur, jy en almal in jou huis sal gevangenes word in Babel. Jy het gelieg toe jy gesê het dat die Here jou gestuur het. Julle sal daar in Babel sterf en die mense sal jou daar begrawe.”

Jeremia 20

Jeremia 20:4-14