Jeremia 20:5 Bybel vir Almal (ABA)

En Ek gee al die goed van hierdie stad vir die vyande, al die mooi goed wat die mense en die konings van Juda het. Die vyande sal alles vat wat hulle wil hê en hulle sal dit wegvat na Babel.

Jeremia 20

Jeremia 20:1-8