Jeremia 15:15 Bybel vir Almal (ABA)

Ek, Jeremia, het vir die Here gesê:“U weet hoe die mense my vernederomdat ek aan U behoort.Dink aan my en beskerm myen straf die mense wat my wil vangen doodmaak.Moenie aanhou kwaad wees vir myen my laat sterf nie.

Jeremia 15

Jeremia 15:10-17