Jeremia 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle vyande sal julle wegvat na ’n landwat julle nie ken nie.Ek sal dit laat gebeur, want Ek is kwaad vir julleen Ek wil julle straf.Dit sal wees soos ’n vuur wat brand.”

Jeremia 15

Jeremia 15:7-21