Jeremia 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die koringplante lê plat op die grond, want dit het nie gereën op die land nie. Die boere weet nie wat om te doen nie, hulle is moedeloos.

Jeremia 14

Jeremia 14:1-7