Jeremia 14:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die belangrike mense stuur die mense wat vir hulle werk, om water te gaan haal, hulle kom by die watergate, maar hulle kry nie water nie, hulle kruike is leeg wanneer hulle terugkom, hulle weet nie wat om te sê of te doen nie, hulle is moedeloos.

Jeremia 14

Jeremia 14:1-7