Jeremia 11:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê: “Jeremia, die manne van die stad Anatot wil jou doodmaak. Hulle het gesê: ‘Jy mag nie ’n profeet wees nie, jy mag nie sê die Here het jou gestuur nie. As jy dit doen, dan sal ons jou doodmaak.’ ”

Jeremia 11

Jeremia 11:17-23