Hosea 9:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet Hosea het gesê:“My God sê die mense van Efraimis nie meer sy volk nie,want hulle het niegeluister na Hom nie.Daarom moet hulle nou rondswerf tussen ander volke.”

Hosea 9

Hosea 9:7-17