Die mense van Israelhet baie geword.Hulle was soos wingerdstokkewat baie druiwe dra.Maar toe hulle baie word,het hulle baie altare gebou.Toe dit goed gaan met die land,het hulle mooi klip-palegemaak.