Hy sê: “My suster, my bruid,jy het my opgewonde gemaak,jy het my hart vinnig laat kloptoe jy net een maal na my gekyk het,net een stukkie van die ketting om jou nekhet my opgewonde gemaak.