Hooglied 4:8 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sê: “Bruid, kom saam met my van die Libanon-berg,jy moet saam met my kom van die Libanon-berg,jy moet afkom van bo-op die Amana-berg,van bo-op die Senir-berg en die Hermon-berg,weg van die plekke waar die leeus woon,weg van die berge van die luiperds.”

Hooglied 4

Hooglied 4:1-15