Handelinge 8:15-17 Bybel vir Almal (ABA)

15. Petrus en Johannes het gegaan en hulle het gebid dat die mense die Heilige Gees kan kry.

16. Want die Heilige Gees het toe nog nie in een van hulle gekom nie. Hulle was net gedoop in die Naam van die Here Jesus.

17. Petrus en Johannes het toe hulle hande op die mense gesit, en die mense het die Heilige Gees gekry.

Handelinge 8