Handelinge 7:60 Bybel vir Almal (ABA)

Toe het hy op sy knieë geval en hy het hard geskree: “Here, die mense maak my dood, maar U moenie vir hulle straf oor hierdie sonde nie, want hulle weet nie wat hulle doen nie.”En nadat hy dit gesê het, het hy gesterf.

Handelinge 7

Handelinge 7:52-60