Handelinge 27:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het lank geseil. Dit was ook laat in die jaar, die winter was naby, en dit was toe gevaarlik om met ’n skip te seil. Daarom het Paulus vir die offisier en sy manne gesê:

Handelinge 27

Handelinge 27:7-10