Handelinge 27:8 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het verby Salmone geseil, maar ons het baie gesukkel. Toe het ons by ’n plek gekom, die plek se naam was Mooi Hawens. Dit was naby die stad Lasea.

Handelinge 27

Handelinge 27:7-11