Handelinge 27:39 Bybel vir Almal (ABA)

Dit het dag geword. Hulle het land gesien, maar hulle het nie geweet watter plek dit is nie. Hulle het ’n strand gesien, daar was nie rotse nie. Toe het hulle gedink hulle sal probeer om die skip op die strand te laat stop.

Handelinge 27

Handelinge 27:32-44