Handelinge 27:38 Bybel vir Almal (ABA)

Nadat almal genoeg geëet het, het hulle die koring wat op die skip was, in die see gegooi. Hulle het dit gedoen om die skip ligter te maak.

Handelinge 27

Handelinge 27:33-44