Handelinge 25:8 Bybel vir Almal (ABA)

En Paulus het gesê dat hy onskuldig is. Hy het gesê: “Ek het niks gedoen teen die wette van die Jode nie, ook nie teen die tempel in Jerusalem nie, en ook nie teen die keiser nie.”

Handelinge 25

Handelinge 25:5-10