Handelinge 25:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die soldate het vir Paulus gebring en toe het die Jode wat van Jerusalem gekom het, rondom hom gaan staan. Hulle het vir Paulus beskuldig en hulle het baie slegte dinge teen hom gesê, maar hulle kon dit nie bewys nie.

Handelinge 25

Handelinge 25:1-12