Handelinge 24:11-13 Bybel vir Almal (ABA)

11. “Omtrent twaalf dae gelede het ek na Jerusalem gegaan om te aanbid.

12. Toe die Jode my in die tempel gekry het, was ek nie besig om met iemand te stry nie. Ek het ook nie mense opstandig gemaak nie, nie in die sinagoges nie, en ook nie op ander plekke in die stad Jerusalem nie.

13. Hulle sê nou dinge teen my, maar hulle kan dit nie bewys nie.

Handelinge 24